Pages Navigation Menu
Categories Navigation Menu

Coffee Creative Studio

Categories Navigation Menu

Trots Suid-Afrikaans Trots DNK

Met die begin van die Olimpiese Spele in sig het ons besluit om ons eie DNK opening seremonie te hê. Ons skool het deel geneem aan ‘n vaandel wedloop. Die vaandel het rondbeweeg tussen verskeie skole in die vorm van ‘n aflos. Ons by DNK kan met trots sê dat ons die enigste skool in Durban Noord was, wat deelgeneem het aan die spesiale okkasie en dit was nie ons eerste keer nie.

With the Olympics in sight we decided to have our own little DNC opening ceremony. Ouer school participated in a torch run. The torch was handed over from one school to another in the form of a relay. We at DNC can say with pride that we were the only school North of the Umgeni River that participated in this special event and this was not our first time.

This post is also available in: Afrikaans