Pages Navigation Menu
Categories Navigation Menu

Coffee Creative Studio

Categories Navigation Menu

Studente Nuus ~ Ruiterkuns

LOGO (Correct Logo)Adam Smith het deelgeneem aan die Q4 SANESA skole geleentheid wat by Shongweni was op 17/18 Mei. Adam is geplaas 3de uit 21 ruiters in die 80 tot 90 cm hoog skool perdespring klas. Dit is ‘n groot prestasie. Baie geluk Adam ons is baie trots op jou. Hou so aan !!

Share

Hierdie inhoud is ook beskikbaar in: English