Pages Navigation Menu
Categories Navigation Menu

Coffee Creative Studio

Categories Navigation Menu

Sport

RUGBY

RUGBY WEEK

Durban Noord Kollege is trots op die feit dat hulle wonderlike rugby afrigters het. Die afrigters gee 100% van hul tyd en kennis om seker te maak dat die leerlinge te alle tye net die beste ontvang en die resultate kan gesien word in hul wedstryde.

Rugby is vanaf Graad 5 tot 12.

 

NETBAL

JP NETBAL

In die JP fase word die dogters gedurende Gr. 1 en 2 die basiese spel van netbal geleer. Vanaf Gr. 3 speel hulle wedstryde en toernooie teen plaaslike skole.

SP NETBAL

Vanaf Gr.4-7 word daar veldnetbal gedurende die tweede kwartaal gespeel. Daar word wedstryde en toernooie gespeel teen plaaslike skole.

Proewe vind plaas en speelsters word dan gekies vir sone- en KZN-spanne.

Indien daar genoeg dogters is wat belangstel, word aksienetbal ook gespeel gedurende die jaar.

HS NETBAL

Daar is netbal in alle ouderdomsgroepe in die hoƫrskool en ons meisies dring ook gereeld deur na die sone- en KZN-spanne.

Daar word ook deelgeneem aan aksienetbal gedurende die jaar.

HOCKEY

At DNC Hockey is played by both girls and boys.

JP HOKKIE (MINI-HOKKIE)

Hokkie-onderrig geskied in die derde kwartaal en wedstryde word gespeel vanaf Gr. 3 deur beide seuns en dogters. Verskeie hokkie-toernooie word gedurende die seisoen gespeel.

 

SP HOKKIE

Die hokkie-seisoen vind plaas in die 3de kwartaal. Hokkie proewe vind plaas in die tweede kwartaal vir sone-spanne en KZN-spanne.

HS HOKKIE

Hokkie word gedurende die derde kwartaal gespeel deur beide seuns en dogters.

Dogters speel ook binnemuurse hokkie gedurende die jaar.

This post is also available in: Afrikaans