Pages Navigation Menu
Categories Navigation Menu

Coffee Creative Studio

Categories Navigation Menu

Rugby Week 2013 27/03/2013 – 01/04/2013

Ons Rugbyweek is ‘n groot toernooi waar 12 skole en 16 spanne van regoor SA uitspeel om te sien wie die beste van die beste is.

Wedstryde sal op Donderdag 28 Maart, Saterdag 30 Maart en Maandag 01 April gespeel word. Wedstryde begin om 8:30 in die oggende en maak klaar om 16:30 in die middae.

Hierdie is defnitief ‘n toernooi wat alle rugbyliefhebbers in hul dagboeke moet aanteken. Ons het u ondersteuning nodig.

Vir meer inligting kan u ons op 031 564 1347 skakel of stuur ons ‘n e-pos ons op durbannoordkollege@telkomsa.net

Our Rugby week is a huge tournament whereby 12 schools and 16 teams, from over SA, play out to see which team is the best of the best.

Games will be played on Thursday 28 March, Saturday 30 March and Monday 01 April. Matches will start at 8:30 in the mornings and finish at 16:30 in the afternoons.

This is definitely a tournament that all Rugby lovers have to mark on their calendars. We need your support.

For more information please phone us on 031 564 1347, e-mail us on durbannoordkollege@telkomsa.net

Share