Pages Navigation Menu
Categories Navigation Menu

Coffee Creative Studio

Categories Navigation Menu

Mnr. Govender

IMG_8188

Geagte ouers,

Dit was met ‘n diep gevoel van verlies, hartseer en skok dat die personeel en leerders van Durban Noord Kollege en die Durban Noord gemeenskap geleer het van die afsterwe van Mnr Govender.

Ons innige meegevoel aan familie en vriende van meneer Govender met sy afsterwe.  Hy was en sal altyd in ons harte bly by DNK. Ons gaan jou baie mis Ash. RIV.

Share

Hierdie inhoud is ook beskikbaar in: English