Welkom by Toktokkie Jungle
"Klein treetjies tot 'n blink toekoms"
Toktokkie Jungle Pre-Primêre Skool is 'n Tweetalige Skool (Afrikaans/Engels) in Durban-Noord wat spesialiseer in die onderrig van kleuters vanaf +-4 Maande tot Graad R.
ONS SKOOL SE VISIE
Om 'n puik pre-primêre skool te bedryf gebaseer op uitmuntende onderwys, gesonde finansiële bestuur, optimale groei en standvastige waardesisteem, waar elke kleuter geborge en gelukkig kan voel.
FASILITEITE
Opvoedkundige speelgoed
Fietse
Skopfietse
Trek-en-stootapparaat
Sandpitte
Verskeie balansseer apparaat
Groot skaduryke speelplek
En baie meer
Durban-Noord Kollege - DNK is n tweetalige Laer-en-Hoërskool wat op dieselfde gronde as Toktokkie geleë is.
https://toktokkiejungle.co.za/