Pages Navigation Menu
Categories Navigation Menu

Coffee Creative Studio

Categories Navigation Menu

DNK NETBAL / DNC NETBALL

Durban-Noord Kollege is baie trots op ons eerste netbal span. Nie net het hulle diè seisoen nuwe rokkies gekry wat deur Pandora geborg is nie, maar hulle het ook soos sterre gespeel. Twee van ons speelsters Simonè Engelbrecht en Lize Pretorius het Natal kleure verwerf vir buitemuurse netbal. Simonè Engelbrecht speel ook diè jaar vir haar vyfde jaar in die skool se eerste netbal span.
At Durban North College we are very proud of our first team netball side. Not only were they sponsored new dresses by Pandora but they played like absolute stars. Two of our players Simonè Engelbrecht and Lize Pretorius achieved Natal colours for outdoor netball. This year it will be Simonè Engelbrecht’s fifth year in our school’s first netball team.
EENMAAL DIE BESTE, ALTYD DIE BESTE!!!
ONCE THE BEST, ALWAYS THE BEST!!!

This post is also available in: Afrikaans