Pages Navigation Menu
Categories Navigation Menu

Coffee Creative Studio

Categories Navigation Menu

2014 GR 8 OPE DAG 06 FEBRUARIE OM 18:00

 

Ons nooi graag alle 2015 se Gr 8 ouers na Durban-Noord Kollege se Opedag toe.

 

Durban-Noord Kollege Noord Kollege is soveel meer as net nog ‘n skool.  By Durban-Noord Kollege is ons ‘n familie.  Ons glo dat elke leerder uniek is en ons laat hulle toe om te groei tot hul volle  potensiaal.

 

Kom woon gerus ons Opedag by op die 06de Februarie om 18:00.  U sal nie teleurgestel word nie.

 

Vir verdere inligting kontak asseblief ons skool kantoor op 031 564 1347 of stuur ons ‘n e-pos na dnkollege@telkomsa.net