Pages Navigation Menu
Categories Navigation Menu

Coffee Creative Studio

Categories Navigation Menu

1STE SPAN KRIEKET RESULTATE – 21 FEBRUARIE 2015

IMG_0661 (427x640)Wedstryd was gespeel by DNK vir 35 overs, teen Werda

Werda het eerste gaan kolf en was na 34 lopies almal uit. DNK het 2de gaan kolf en die wedstryd beklink met 9 paaltjies nog oor.

Top Boulers was:

  • Nicholas Nell. 7 runs, 2 Wickets
  • Niveshan Niadu. 5 runs, 3 Wickets
  • Jacques Viviers. 9 runs, 1 Wicket

Top Kolwers:

  • Andre’ Bothma 15 runs, 11 balls
  • Devon Hunter 13 runs, 8 balls.

 

Hierdie inhoud is ook beskikbaar in: English