WILDSFEES 2010 In 2010 hou DNC weer die jaarlikse Wildsfees en dis weer n reuse sukses waar oud en jonk almal saam kuier om die wilds potjies, spitte en in die lappa's wat almal opgemaak was met sy eie tema.
MEES VEELSYDIGSTE STUDENT 2009 Christiaan Erxleben verwerf die beker vir die mees veelsydigste seuns student in 2009.